Skryfnet het iets vir elkeen wat in Afrikaans met woorde wil woeker.

Skryfnet is ’n gesamentlike projek van Maroela Media en Akademia wat die
geleentheid bied vir skrywers, professionele persone of skoolleerders
om hul skryftalent te ontwikkel.

Die wye verskeidenheid opwindende kort- en langer kursusse wat op Skryfnet se aanlyn platform of by kontakwerkswinkels
oor die land heen aangebied word, rus kursusgangers toe met vaardighede wat hul skryfwerk tot nuwe hoogtes neem.

Kursusse

Loer gerus na die kursusse wat tans aangebied word en gee jou woorde vlerke.

Gemik op enige een wat graag wil skryf.
Formaat: Aanlyn
Tydsduur: 8 weke
Werkslading:
Omtrent agt ure per week
Prys: R3 400
Voorlopige aanvangsdatum: 13 Mei 2024 en 2 September 2024

Lees meer

Gemik op leerders tussen die ouderdomme van 12 en 18.
Formaat:
Eendagwerkswinkel
Prys:
R700
Begindatum: 16 Maart

Lees meer

Gemik op enigiemand wat hul joernalistiekvaardighede wil opskerp.
Formaat:
Aanlyn
Tydsduur: 10 weke
Werkslading:
Ongeveer 4 ure per week
Prys: R4 250
Begindatum: 1 April 2024

Lees meer

Gemik op enigiemand wat graag ’n trefferliedjie wil skep
Formaat: Aanlyn
Tydsduur: 4 weke + 2 dae
Werkslading: Ongeveer 4 ure per week + 2 dae kontaksessie in Pretoria
Prys: R5 300
Voorlopige aanvangsdatum: 6 Mei 2024

Lees meer

Gemik op enigeen wat ’n kinderverhaal vir laerskoolkinders wil skryf.
Vereiste: Deelnemers moes al ’n inleidende skryfkursus by Skryfnet of elders voltooi het.
Formaat: Aanlyn
Tydsduur: 6 weke
Werkslading:
 Ongeveer 4 ure per week
Prys: R2 500
Voorlopige aanvangsdatum: 12 Augustus 2024

Lees meer

Gemik op Kommunikasiepraktisyns en entrepreneurs.
Formaat: Aanlyn
Prys: R500
Begindatum: 12 April 2024

Lees meer

Gemik op enigiemand wat graag gedigte wil skryf

Formaat: Aanlyn
Tydsduur: 6 weke
Prys: R2 500
Werkslading: Ongeveer 4 ure per week
Begindatum: 8 April 2024

Lees meer

Plek: Aanlyn en in persoon
Tydsduur: 8 weke + 1 dag
Prys: R3 400
Voorlopige aanvangsdatum: 1 Julie 2024

Kontak ons
SIEN MEER

Skryfnet werk saam met van die land se talentvolstes om pasmaakkursusse te ontwikkel wat in jou behoeftes voorsien-
of jy nou ’n voornemende skrywer is wat ’n onvoltooide roman in jou laai wegsteek,
’n digter wat van ’n bundel droom, ’n liedjieskrywer wat trefferlirieke vir ’n bekende sanger wil skryf,
’n besigheidseienaar wat in-die-kol-kopie vir jou bemarkingsveldtog wil aanmekaar slaan,
of ’n kranige redenaar wat wenke wil hê vir wentoesprake.

Medewerkers

Skryfnet span saam met van die mees talentvolle en suksesvolle mense in die bedryf om opwindende
kursusse van die hoogste gehalte te ontwikkel en aan te bied. Ons medewerkers help met die ontwikkeling en
aanbieding van aanlyn kursusse en kontakwerkswinkels.

Prof. Hans du Plessis

Die geliefde en bekroonde Afrikaanse skrywer prof. Hans du Plessis het in 1978 gedebuteer met sy digbundel Kleinwild. Sedertdien het hy meer as 160 publikasies – waaronder akademiese artikels en boeke, ses digbundels, drie jeugroman en vier romans – die lig laat sien. Sy jongste roman

Lees meer

Christien Neser

Christien Neser is ’n spraakterapeut van Sandton wat eers laat in haar lewe begin skryf het. Sedert sy ’n skryfkursus van die ATKV in 2007 bygewoon het, het tientalle jeugboeke, ’n niefiksie boek en etlike kortverhale in Huisgenoot en Rapport reeds uit haar pen verskyn

Lees meer

Deon Meiring

Deon Meiring het op laerskool sy eerste liedjies begin skryf. Hy’t gedink dit gaan help met sy sukkelende romantiese loopbaan. Dit het nie, maar hy’t nogtans aanhou skryf. Vandag is hy getroud en sy liedjies speel regoor Suid-Afrika

Lees meer

Daniel Hugo

Die digter, vertaler en bloemleser Daniel Hugo is op 26 Februarie 1955 op Stellenbosch gebore. Hy het op Greyton en in Windhoek skoolgegaan, waar sy pa ʼn predikant was. Na skool gaan studeer hy by die Universiteite van Stellenbosch

Lees meer
SIEN MEER

Wil jy graag inskryf vir ʼn Skryfnet-kursus?
Jy kan aansoek doen vir ’n rentevrye studielening.

Vertel my meer

Nuus

Nog ’n Skryfnet-deelnemer behaal sukses

Broei daar al vir jare ʼn storie in jou hart wat jy graag op papier wil vasvang? Dan is Skryfnet se inleidende skryfkursus, Inleiding tot Kreatiewe Skryfkuns, net die oplossing waarna jy soek.

Nog nuus

Laat weet my van nuwe kursusse

  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.

KONTAK ONS

Volg ons op sosiale media om op hoogte te bly van al die nuutste kursusse en ander gebeure:

of stuur ’n e-pos na [email protected]

Go to Top